Meditasie vir kinders: Sit stil in die sonskyn
$ 4.00 $ 2.00
Hierdie meditasie is gemik daarop om ‘n kind te help ontspan, veilig te laat voel, en te kalmeer – veral as hy/sy oorspanne, gefrustreerd of angstig voel.
Hierdie is nie ‘n fisiese produk nie – jy sal ‘n e-pos met ‘n skakel na die oudio lêer ontvang sodra jy hierdie produk aangekoop het.
Description
Hierdie meditasie vir kinders is geïnspireer deur ons Suid Afrikaanse dassies wat ‘n gewoonte het om in die son te lê en bak op die rotsagtige kranse waar hulle woon. Dit leer kinders om eers kalm te word deur op asemhaling te konsentreer, en daarna word hulle rustig begelei deur ‘n kort visualisasie, waar hulle bewus gemaak word dat hulle warm en veilig voel.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.