Meditasie vir ‘n veilige spasie
$ 4.00 $ 2.00
Hierdie meditasie-oefening kan ‘n kind wat oorweldig voel help om ‘n veilige spasie in sy/haar verbeelding te vind.
Hierdie is nie ‘n fisiese produk nie – jy sal ‘n e-pos met ‘n skakel na die oudio lêer ontvang sodra jy hierdie produk aangekoop het.
Description
Die meditasie vir ‘n veilige spasie kan op sy eie, of saam met ons boek oor angstigheid, gebruik word. Angstige en/of introvert kinders het ‘n neiging om oorweldig of oorgestimuleer te voel deur te veel geraas of aktiwiteit. Wat dikwels help, is om tyd in ‘n rustige omgewing deur te bring waar daar min prikkels is wat kan bydra tot die gevoel van oorstimulering
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.